toortsie.com
Die Xhosa-lesse
Ou Toortsie leer mos nou Xhosa. Sy het mos aanvanklik so vir twee weke Spaans geleer, maar toe eerder besluit om Xhosa te leer. Kom ek wys gou eers vir julle ‘n paar statistieke: Indrukwekken…