toortsie.com
Huisarres
Ses weke van huisarres is aan my toegeken. S e s w e k e. Ses lange weke. Ses uiters lange weke. Want in hierdie ses x*%$ 6 lange weke mag ek ook nie in my huis eintlik maak wat ek wil nie, ek moet…