toortsie.com
Woordsnoere 5: Una se ABBA-partytjie
Una laat die aap uit die mou: Sy gaan ‘n ABBA-partytjie hou! Die Towerinne is almal genooi, hulle moet hulle na behore tooi. Die Towerinne se opwinding is frappant, sy nooi sowaar elke kalant…