toortsie.com
‘n Blog spesiaal vir Kameel
Kameel is baie bekommerd dat ek my nie sal stil gedra vir die volle tyd nie. Vanoggend help Maria my om my klere op te hang, my kas is hoog en ek wil my nie onnodig strek nie. Toe sy klaar is, bly …