toortsie.com
Kleine koppie
Ek gee sommer die narkose die skuld. My koppie is klein. Klein, klein, klein. Dit gaan al baie beter, maar in hierdie week het ek gesukkel om ‘n gesprek te volg die oomblik as dit ingewikkeld…