toortsie.com
‘n Hart vol hoop
Ek was lank laas só meegevoer in ‘n boek as met ‘n Hart vol Hoop deur Tessa Afshar. Ek kan die boek net nie neersit nie! ‘n Hart vol Hoop is ‘n lieflike verhaal gebaseer op …