toortsie.com
My Gebedsjoernaal
As daar nou een ding is waaroor ek in my verhouding met die Here dankbaar en opgewonde is, is dit my bidboek. Ek het ‘n A4 boek en daarin skryf ek my gebed en alles wat ek vir die Here wil sê…