toortsie.com
Betaal dit vorentoe
In Blogland het ek in my lewe al baie geleer. Ek het van dinge, mense, interessante plekke, hoe ander mense doen en dink, respek vir ander, ag, noem maar op, geleer. Dis ook in Blogland wat ek van …