toortsie.com
Betrokke
Vir ‘n hele klompie dae draai die gedagte om God se betrokkenheid in ons lewens in my kop. Dit voel of dit by my mond wil uitborrel, ek wens ek weet wat om te maak dat mense sal besef hoé bet…