toortsie.com
Die gesprek
Ek is nou al vir dae lank in ‘n ernstige gesprek met ‘n man wat nie bestaan nie. Die man, wat, soos ek gesê het, nie bestaan nie, is redelik groterig van lyf en postuur. Die rede hoekom…