toortsie.com
Bybelbeloftes vir elke man
In die CUM-stal is ‘n baie oulike boek vir mans: Bybelbeloftes vir elke man. Daar is 35+ afdelings wat elkeen ‘n kort geskryfde stukkie he, en dan Bybelversies wat by daardie stuk pas. …