toortsie.com
Verskillende grade
Ek wil sommer vandag gesels oor verskillende grade van ‘n woord. Byvoorbeeld verskillende grade van lag. Jy kan net stilweg glimlag, of breed glimlag dat dit jou oë bereik, of jy kan oopmond …