toortsie.com
Lê jou eier: Eienskappe wat my my maak.
In opdrag van Hester. Ek het al soveel keer oor myself geskryf, dis mos eintlik die heel maklikste ding om oor te skryf. So, wat kan ek skryf wat julle nóg nie van my weet nie? Terwyl ek sit en won…