toortsie.com
Kom ons gee mekaar hoop
Vanjaar is die tema by ons kerk, ‘hoop’. Verlede Sondag daag die dominee ons uit om mekaar hoop te gee met ons lewens, ons opmerkings, ons optrede. ‘n Vriendin, wat vir meer as &#…