toortsie.com
Knippetieknip
Hoe gebeur dit? Ek skryf so lekker, die woorde vloei, dit gaan net lekker en die volgende oomblik druk ek iets verkeerd en woeps! Alles is weg! En nee, die konsepte lê daar dolleeg. Maar wat ek aan…