toortsie.com
Hulle is hier!
Hulle is hier! 😁 Die eerste pakkie CUM boeke! Joe! Ek is opgewonde! My tone krul behoorlik. Hier is solank ‘n voorsmakie. Ek vertel later meer. Groete Toortsie