toortsie.com
Butternut en Banting
Iemand vra of ons butternut, of eerder, botterskorsie, mag eet as ons die Bantingleefstyl volg. Ja, ons mag botterskorsie eet as ons die Bantingleefstyl volg, maar … Botterskorsie is op die o…