toortsie.com
Dis nie net towerinne wat Pretoria op hol jaag nie
Dis nou maar een ding wat waar is: As die towerinne ‘n gebied betree, gebeur daar dinge in daardie gebied. Die stad of dorp of plaas wéét van hulle. Die towerinne kuier mos tans in Pretoria, …