toortsie.com
Facebook is ook nie meer Facebook nie
Kinders was nog kinders toe ons nog kinders was … Ja, alles verander voortdurend. Ook Facebook. Die nuutjie is oor. Daar is nog net ‘n paar lawwes, soos ek, wat gereeld goed op Facebook…