toortsie.com
Iemand aan wie jy verantwoording doen
Ek het ‘n vriendin wat haar lewe lank verskriklik oorgewig is. Haar lewe lank probeer sy gewig verloor, kry sy dit reg, verloor sy moed, tel weer op, ens. Sy is tans weer besig met ‘n g…