toortsie.com
Sagopoeding met ‘n goeie doel
Gerda vertel op Facebook hoe haar pa sagopoeding gebak het, dit klink my die eerste poging was nie so heeltemal soos dit veronderstel was om te wees nie. Dit het my dadelik laat terugdink aan my sa…