toortsie.com
‘n Onbenulligheid wat beheer wil neem
‘n Toestel wat einlik my moet dien, het die geneigdheid om my te wil voorskryf, en dit is my wasmasjien. Kan jy nou meer! My klerewasmasjien. Hy wil alewig ‘n sê hê in my lewe. Kyk, dat…