toortsie.com
Sjoe! Hoe word ek nou aangepraat!
Ek vang myself dat ek my een oog op my selfoon hou terwyl ek stiltetyd hou en dit pla my. Dis nie reg nie. As ek stiltetyd hou, moet ek stiltetyd hou, die boodskappe op my foon sal tog nie weggaan …