toortsie.com
My grootste vrees
Die ding wat ek lewenslank vrees, is dat my gesig iewers op die voorblad van ‘n koerant sal verskyn. Dit is mos gewoonlik net slegte nuus. Skindernuus. Wel … uhm … dit hét gebeur …