toortsie.com
Wat ‘n inspirerende dag!
My beker loop oor. Op een dag was ek by meer as een geleentheid, waar die inspirasie sommer in emmersvol oor my gegiet is. ‘n Dame wat opleidingswerk doen in lande waar mense nie regtig van J…