toortsie.com
Boekeverslag
Iemand het een keer vir my gesê dat as ‘n Afrikaanse skrywer 500 boeke verkoop, hy deur die dak spring. Iemand anders het destyds my goedbedoeld voorberei dat ek ‘n onbekende skrywer is…