toortsie.com
Kameel – Twee vroue, ‘n hardkoppige man en ‘n gebreekte kompas
Dit is my skoonsus se verjaarsdag en ons is oppad Flora kliniek toe om vir haar in die hospitaal te gaan kuier. Sy is die vorige week met longkanker gediagnoseer, en ses maande gegee om te lewe. By…