toortsie.com
Die Kaap en die water en sommer die hele land daarmee saam
Dat Suid-Afrika se water ‘n krisis is, is mos eintlik ou nuus. En nie net die Kaap se water nie, sommer die hele land s’n. Dit gebeur om verskeie redes, naamlik uitmergelende droogtes (…