toortsie.com
Skaaptongetjies
Eergister in Checkers sien ek iets nuuts: Pakkies skaaptonge. Daar is vier in en ek is toe dadelik geïnteresseerd. So, vandag het ek die beestongresep in Toortsie se Bantingboerekos so effens gevol…