toortsie.com
Blogspeletjie
Lank, lank gelede, het ons graag blogspeletjies gespeel. Toe het dit doodgeloop. Hierdie een was my gunsteling. Julle mag vir my iets vra, en ek moet dit met ‘n liedjie antwoord. Jy mag meer …