toortsie.com
Kameel – Watwou rustig in ‘n hospitaal
Sondagmiddag sit ek heerlik en lag vir my skoonsus wat vertel hoe sy as onskuldige jong verpleegster ‘n ou oom ‘n bedbad moes gee. Die gesprek tussen die twee was skreeusnaaks. Die volgende dag lag…