toortsie.com
Net 15 m oor
Net 15 meter oor van ‘n 2 jaar ultra-marathon! Sug van verligting, sug van dankbaarheid. Tonekrul van lekkerkry. Dis KLAAR! Of, so te sê klaar! Op hierdie oomblik is Toortsie met ‘n spo…