toortsie.com
Toortsie is ‘n tiener
Ek het nou tot die besef gekom: Toortsie het haar kinderskoene ontgroei en is nou ‘n tiener! Oelalaaa! Dis vir jou ‘n ding! Mensig, dat dít nou moes gebeur! Ek kan nog glad nie voorspel…