toortsie.com
Toortsie se Bantingspyskaart dag 6
Ons kuier in die Karoo envandag se etes is vol Karoogasvryheid en liefde. Laat ontbyt/vroeg middagete: Karoo roereier wat geklits is met gebraaide uie en groenpeper en room. Daarmee saam ‘n vars sl…