toortsie.com
‘n Onwillige Gas
My kleindogter se troudag breek sonskynhelder aan. Ek is bly vir haar maar my gemoed is swaar; ek wil nie vandag by diè troue wees nie. Ek het ‘n geldige rede gehad om die uitnodiging van die hand …