toortsie.com
My drie minute!
Dit het toe sowaar gebeur! Toortsie het die tiewie gehaal. So, as jy dit graag wil kyk, kliek op die skakel en begin loer by 08:00. Kyk mooi, Seegogga klink aan tafel ‘n glasie rooiwyn s…