toortsie.com
Toortsie se voelgoedstorie nr 16 – Net nog ‘n veer
Soos verskyn het op Finesse se Goedvoelblog, iewers in die winter van 2016. Ek vra ‘n veer Sondagoggend vroeg worstel ek weer met ‘n swaarkrystukkie in my lewe en vra dat God vir my ‘n veer sa…