toortsie.com
Toortsie se Toeka Tokkel oor opgewonde, opwinding
In opdrag van Scrapydo. Scrapydo skryf hoe opgewonde die kinders by haar skooltjie soggens is om mekaar te sien, om hulle stories vir mekaar te vertel. Kinderlike opgewondenheid is iets wat ek nog …