toortsie.com
Daar’s ‘n verskil tussen mal en mal
Kyk, ek is mos maar mallerig. Laf. Koekoes. Vreemd. Komieklik. Vir jare het ek dit met mag en mening beveg, maar sedert ek 45 jaar oud is het ek mos vir die my binne my kans gegee om uit te kom. No…