toortsie.com
Tamar
Blog van A-Z Vermom, en gesluierd soos ‘n tempelprostituut sit Tamar by die poort van Enajim, langs die Timnapad. Sy hou die stofpad waarlangs haar skoonpa Juda moet kom angstig dop. Sy voel nie go…