toortsie.com
W staan vir wederhelf
Ek het laat by die huis gekom en moet gaan kosmaak, maar nou draai die W woorde so in my kop dat ek eers moet kom skryf. Wie weet waar wilde Wouter woon? Wilde Wouter woon waar woeste winde waai! (…