toortsie.com
Aartappelslaai – vars gemaak en gebottel
Ek glo natuurlik dat die mayonnaise wat jy gebruik, die sukses van die aartappelslaai bepaal. As jy goeie en lekker mayonnaise gebruik, hoef jy dit nie op te kikker met allerhande goedjies nie. Ek …