toortsie.com
Die land is my land, die land is jou land….
Dis tydens die kort toertjie wat ons so pas gedoen het, dat ek net weer eens besef het in watter wonderlike land ons woon. Goed, ek besef hier is baie mense wat regtig in slegte omstandighede hulle…