thulana.wordpress.com
Waar stof reën slurp
My oulike vriendin is ‘n konsultant vir ‘n kobalt-myn groep wat explorasie werk doen in die Noorde van Namibië. Almal wat my ken weet ek het daardie Maltees-streep ín my; die ene wat in…