thulana.wordpress.com
Monrovia toe vir ‘n “joy-ride”
‘n Mens kan sommer baie leer by ‘n hond. Goete soos lê en dut in die son. Drink baie water. Vat ‘n joy-ride elke kans wat jy kan! My Ouma was reg toe sy sê ek is nes ‘n Maltees-h…