swartbergmanor.co.za
‘Swartbroodjie’ Resep
‘Swartbroodjie’ Resep Lus vir ‘n heerlike smul-lekker brood resep? Dan moet jy ons bekende Swartbroodjie resep by die huis probeer! Dit is perfek saam enige ete, maar veral as ontbyt saam met regte botter en plaaskonfyt. Porsies: 3 Benodighede: Bak Tyd: 50 min Klein brood pannetjies Oond Temperatuur: 180°C