swartbergmanor.co.za
‘Patat Koek’ Resep
‘Patat Koek’ Resep Vandag vier ons Internationale Koekdag! En hoe kan ons iets vier sonder een van die heerlikste koeke op die planeet – die Patat Koek! 😍 Vier hierdie heerlike dag saam met ons en probeer ons resep by die huis. Porsies: 1 Koek Bak Tyd: 40 min Oond Temperatuur: 180°C Benodighede: Menger Rasper