swartbergmanor.co.za
‘Pampoentert’ Resep
‘Pampoentert’ Resep Pampoentert is ALTYD 'n goeie idee, of hoe?! Dis een van die lekkerste eg Suid-Afrikaanse geregte waarmee baie van ons grootgeword het. Bak Tyd: 1,5 uur Oond Temperatuur: 150°C : Bestandele: 1 koppie Suiker 60g Botter gesmelt 25ml Koekmeel 3 Koppies Fyn gaar Pampoen 5ml Sout 250 ml Room 2ml Fyn