rustenburg.biz
Kom geniet die Kinderweek saam met ons by Laerskool Rustenburg
Van spring en sing tot kuns en sport en vele meer, is daar 'n lekker vol week se pret by die Kinderweek. Moenie dit misloop nie