opinieplatform.co.za
Orania onder die loep: Uitkoms vir arm Afrikaners
Amper elke dag kom arm Afrikaners aan in Orania op soek na ’n nuwe lewe. Sommiges het hul laaste besittings verkoop om die reis na die dorp te kan betaal en het by aankoms niks anders as hul klere …